
Vrystaat Presteerders
Na afloop van die 2010 se Suid Afrikaanse Kampioenskappe wat gehou
was vanaf 10 tot 12 Maart 2010 was die uitslae soos volg;-
Premier A - Klipdrift Dam - Potchefstroom
Vrystaat - 6 de plek
-----------------------------------------------
Premier B - Bloemhofsloep - Bloemhof
Sentraal Gauteng - 1 ste plek
Noord Gauteng - 2 de plek
Vrystaat - 3 de plek
---------------------------------------------
Premier C - Aldam - Willem Pretorius Wildtuin
Vrystaat - 3 de plek
--------------------------------------------
Hieronder is `n 11.600 kg baber wat ek gevang het op die eerste dag van die kompetisie

webtuiste ontwerp deur Lourens Botha