Sosiale Hengel
Afgesien van die feit dat ons ten minste een keer per maand 'n hengel kompetisie
op klub vlak aanbied, maak ek ook tyd om sommer net lekker te ontspan langs die water.
Hieronder is 'n paar vriende (kompeterende en nie kompeterende hengelaars) en hul vangste te siene.
Ek nooi almal uit om vir my foto's, wenke of enige iets oor hengel te e-pos vir plasing op hierdie blad.
|
|
|
Lourens Botha (Boats) met `n 7.86 kg karp by Erfnis dam gedurende `n sosiale naweek in Desember 2008. Die aas was `n hempseed boilie wat ongeveer 200 meter met `n radio beheerde bootjie ingeneem was |
Christo van der Merwe met `n oor die 6 kg karp by Erfnis gedurende die sosiale naweek by Erfnis in Desember 2008. Hy was ook die buiteklub kampioen met hierdie karp aangesien die aas gewerp was.
|
|
Om die kampvuur, van links na regs is oorlede oom Des Brooks, oom Hennie van Aswegen en Carin Jansen. |
Carin Jansen
|
Piet Luyt
|
Jan Smit en Barinda Botha |
Andy Jansen wys pens
|
Barinda Botha, Juan Jansen, Andy Jansen en Lourens Botha |
Oorlede oom Des Brooks
|
Oom Hennie van Aswegen
|
Charmaine Jansen
|
Cilliers du Toit, Juan Jansen en Piet Luyt |
Lourinda Botha en Esme
|
Oom Hennie se kleinseun, Herbert |
|
Aldam - Aan die Voorligtingsentrum kant My karavaan is regs en Grobbie van Clocelaan sin links aan die oorkant van die dam. Duskant pla die bote te veel.
|
Barinda Botha (my vrou voor) en Rosa Grobler of is dit Grobelaar ? |
Grobbie van Clocelaan, hy is sku vir 'n kamera, hier is hy oppad om 'n baber in sy hounet te gaan gooi
|
Nog 'n Botha (nie familie) 'n vriend van Grobbie met 'n mooi karp
|
"Neem gou, die vis is swaar!" Pottie op die agtergrond het hierdie knewel gevang. Hy was te beskeie dat ek hom afneem met die vis
|
Die legende oom Cas de Plooy op die agtergrond besig om sy lyne in te neem met sy aasbootjie. Oom Cas het altyd groot sukses en gee graag raad. Rosa Grobler (junior) moes die hele dag vir die ooms "koeldrank" rond dra
|
Klein Grobbie het nie tyd om te wag vir 'n vis om te byt nie, hy het gesorg dat 'n fiets gelaai word water toe.
|
My kind, Lourinda Botha (12 jaar terug) spog met 'n karpie wat sy self gevang het
|
|
My kind, Lourinda Botha (2007) spog met 'n karp van 7,085kg wat sy by Erfnis gevang het |
|

webtuiste ontwerp deur Lourens Botha