
SAPD Prestasies
SAPD Vrystaat het geskiedenis gemaak deurdat hulle vir tien (10) jaar
agtereenvolgend (1997 tot 2007) goud verwerf het tydens die jaarlikse Nasionale
Polisie Kampioenskappe. Gedurende 2008 was daar nie `n Polisie Nasionale
Kampioenskap aangebied nie. Die Kampioenskap was wel in September 2009
aangebied by Bloemhof sloep. Gauteng het daarin geslaag om ons van goud
te beroof en moes ons tevrede wees met Silwer. Pretoria Hoofkantoor was derde.
Hieronder is `n foto van die Vrystaat span van 2009.
| Agter:- | Jaque Conradie; Lourens Botha; Allen Brooks; Slang van Zyl; Wessel Fouche; Deon van Eeden; Jaque de Koker; Envor Solomon |
| Voor:- | Shelby Cornelissen; Piet Pretorius; Piet Botha; Christo van der Merwe; Hennie Klopper; Jaque Fourie; |

webtuiste ontwerp deur Lourens Botha