Nuushoekie en Puntestand
Die klub se hengeljaar strek vanaf 1 April tot einde Maart van die volgende jaar.
Ten einde die webtuiste nie te lomp te laat raak en dat dit so vinnig as moontlik moet oopmaak,
word die uitslae beperk tot die huidige hengeljaar en dan ook van die betrokke maand tesame
met die totale puntestand van die betrokke hengeljaar. Daar word egter kortliks verwys
na vorige kompetisies gedurende 2010. In januarie 2010 was daar weens
die vloedwaters geen kompetisie aangebied nie.
Die klubkompetisie was gehou op die 27 ste Februarie by Aldam in E -Sone. Ek persoonlik
het Aldam nog nooit so vol gesien nie. Die opkoms was nie groot nie en was daar slegs agtien hengelaars.
Slegs 2 hengelaars kon nie vis gekry het nie. Die vis was gevang tussen 20 en 60 meter diep, die grootste spesies
wat gevang is, word hieronder vermeld.
|
Die wenners van die dag ! |
|
| Junior |
Freddie Weideman |
| Dame | Barinda Botha |
| Senior | Raymond Crous |
Swaarste vis gevang
| Spesies: | Hengelaar | Massa |
| Karp | Noel Smit | 3.330kg |
| Baber | Envor Solomon | 0.565kg |
| Onderbek | Raymond Crous | 1.050kg |
Hieronder is foto`s van ander hengelaars op hierdie dag
|
Barinda Botha |
||
Frans Vermaak |
||
Freddie Weideman Jnr voor en Freddie Snr agter |
||
Sidney Weideman en Neil |
||
Cilliers du Toit voor en Jan Smit agter |
||
Noel Smit |
||
Christo van der Merwe en Envor Solomon |
||
Hannes Venter |
||
Raymond Crous voor en naas Roeland agter |
||
Carin Jansen voor en Charmaine Jansen agter |
||
Die volgende klubkompetisie gaan gehou word by Bloemhof in die sloep op die 20 ste Maart,
ons loot 6 uur en hengel vanaf 07:00 tot 15:00. Nie lede van ons klub is baie welkom
om as `n gas die dag saam met ons te kom hengel.
Oewer geld van R 20.00 per persoon en R 30.00 per gesin is betaalbaar.
Die klub se hengel jaar begin op 1 April en eindig op 31 Maart.
MAART 2010
Ons het in B sone van die sloep gevang. Die waters was nie tydens die afgelope SA Kampioenskappe
gehengel nie en was daar geen voer in die water nie. Gevolglik was die vangste nie baie goed nie. Ons
het 63 karpe en 8 babers gevang. Die oewer is vol gras en stap mens ongeveer 30 tot 40 meter
deur die gras en water voordat jy in hengelbare water is. Gevolglik staan mens halflyf in die water en vang.
Geen juniors het deelgeneem nie. Die opkoms was maar swak aangesien die meeste lede bewus was
van die moeilike omstandigheid van die oewer. Ons hoop om meer hengelaars te sien met die volgende
kompetisie wat gehou gaan word by Aldam

|
Die wenners van die dag ! |
|
| Junior |
Geen Juniors nie |
| Dame | Carin Jansen |
| Senior | Piet Luyt |
Swaarste vis gevang
| Spesies: | Hengelaar | Massa |
| Karp |
Jan Smit |
3.855kg |
| Baber | Charmaine Jansen | 1.185kg |
Die dag se uitslae was soos volg
Puntestand na Maart 2010
Hierdie is ook die finale puntestand vir die hengeljaar April 2009 tot Maart 2010
Seniors
|
NR |
NAAM |
SPESIES |
VANGSPUNT |
P.V.P. |
MER.P. |
P.M.P. |
PRES.P. |
|
1 |
C.v.d.Merwe |
10 |
2910.90 |
50 |
585 |
50 |
100 |
|
2 |
LR
Botha |
12 |
1444.35 |
49 |
571 |
49 |
98 |
|
3 |
JG
Smit |
7 |
996.14 |
47 |
461 |
47 |
94 |
|
4 |
M
van Rooyen |
8 |
1153.05 |
48 |
457 |
46 |
94 |
|
5 |
F Vermaak |
8 |
441.85 |
43 |
480 |
48 |
91 |
|
6 |
EJ
Solomon |
6 |
842.15 |
46 |
452 |
45 |
91 |
|
7 |
D
Pieters |
7 |
648.15 |
45 |
407 |
43 |
88 |
|
8 |
H Venter |
7 |
417.40 |
42 |
435 |
44 |
86 |
|
9 |
R
Crous |
5 |
458.85 |
44 |
395 |
42 |
86 |
|
10 |
A
Jansen |
4 |
308.09 |
40 |
348 |
41 |
81 |
|
11 |
PC
Luyt |
5 |
383.95 |
41 |
232 |
40 |
81 |
|
12 |
F
Weideman |
5 |
221.50 |
38 |
194 |
39 |
77 |
|
13 |
H
van Zyl |
2 |
230.90 |
39 |
179 |
38 |
77 |
|
14 |
ND
Smit |
1 |
132.35 |
36 |
170 |
37 |
73 |
|
15 |
G
Nel |
1 |
201.75 |
37 |
135 |
36 |
73 |
|
16 |
C
Els |
2 |
131.60 |
36 |
93 |
34 |
70 |
|
17 |
N
Roeland |
1 |
95.20 |
34 |
89 |
33 |
67 |
| 18 | JL Smith | 1 | 30.15 | 31 | 121 | 35 | 66 |
| 19 | SW Weideman | 1 | 40.45 | 32 | 82 | 32 | 64 |
| 20 | G Maritz | 1 | 72.85 | 33 | 43 | 31 | 64 |
Dames
|
NR |
NAAM |
SPESIES |
VANGSPUNT |
P.V.P. |
MER.P. |
P.M.P. |
PRES.P. |
|
1 |
Carin
Jansen |
6 |
621.75 |
50 |
544 |
50 |
100 |
|
2 |
B.Botha |
6 |
536.10 |
49 |
541 |
49 |
98 |
|
3 |
Charmaine
Jansen |
7 |
418.83 |
48 |
491 |
48 |
96 |
JUNIORS
|
NR |
NAAM |
SPESIES |
VANGSPUNT |
P.V.P. |
MER.P. |
P.M.P. |
PRES.P. |
|
1 |
C
du Toit |
7 |
698.50 |
50 |
444 |
50 |
100 |
|
2 |
L
Botha |
4 |
203.25 |
49 |
296 |
49 |
98 |
|
3 |
F
Weideman |
2 |
109.95 |
48 |
199 |
48 |
96 |
SUPER JUNIORS
|
NR |
NAAM |
SPESIES |
VANGSPUNT |
P.V.P. |
MER.P. |
P.M.P. |
PRES.P. |
|
1 |
A
v Rooyen |
6 |
235.10 |
50 |
346 |
50 |
100 |
|
2 |
F
V Zyl |
3 |
140.00 |
49 |
196 |
49 |
98 |
|
3 |
D
vd Merwe |
1 |
12.90 |
47 |
146 |
48 |
95 |
|
4 |
J
Crous |
1 |
23.80 |
48 |
145 |
47 |
95 |
Die klubkompetisie was gehou by Aldam op die 10 de April,
hieronder is `n foto van die wenners en die uitslae

|
Die wenners van die dag ! |
|
|
Super Junior |
Dewald v/d Merwe |
| Junior |
Brandon Clark Halkette |
| Dame |
Carin Jansen |
| Senior |
Noel Smit |
Swaarste vis gevang
| Spesies: | Hengelaar | Massa |
| Karp | CJ vd Merwe | 3.86 |
| Onderbek | M van Rooyen | 5.30 |
| Baber | CF Maritz | 1.940 |
Die dag se uitslae was soos volg
|
SENIORS |
|||||||||||
| Naam van Hengelaar |
Baber |
Karp |
Moddervis | Totale Vangs |
Vangs Punte |
Posisie |
|||||
| Getal | Gewig | Getal | Gewig | Getal | Gewig | Getal | Gewig | ||||
| 1 | ND SMIT | 2 | 4.05 | 1 | 0.215 | 3 | 4.215 | 72.15 | 1 | ||
| 2 | M VAN ROOYEN | 3 | 1.735 | 1 | 0.530 | 4 | 2.265 | 62.65 | 2 | ||
| 3 | SW WEIDEMAN | 3 | 0.925 | 1 | 0.155 | 4 | 1.08 | 50.08 | 3 | ||
| 4 | CJ V/D MERWE | 1 | 3.86 | 1 | 3.86 | 48.60 | 4 | ||||
| 5 | LR BOTHA | 1 | 2.04 | 1 | 2.04 | 30.04 | 5 | ||||
| 6 | CF MARITZ | 1 | 1.940 | 1 | 1.940 | 29.40 | 6 | ||||
| 7 | PC LUYT | 1 | 0.49 | 1 | 0.220 | 2 | 0.71 | 27.10 | 7 | ||
| 8 | FNS VERMAAK | 1 | 0.515 | 1 | 0.515 | 15.15 | 8 | ||||
| 9 | JG SMIT | 1 | 0.07 | 1 | 0.07 | 0.7 | 9 | ||||
|
TOTAAL |
1 | 1.940 | 13 | 13.685 | 4 | 1.120 | 18 | 16.745 | |||
|
DAMES |
|||||||||||
| Naam van Hengelaar |
Baber |
Karp |
Moddervis | Totale Vangs |
Vangs Punte |
Posisie | |||||
| Getal | Gewig | Getal | Gewig | Getal | Gewig | Getal | Gewig | ||||
| 1 |
CL JANSEN |
1 | 0.69 | 4 | 2.00 | 5 | 2.69 | 76.90 | 1 | ||
| 2 |
MC JANSEN |
1 | 2.58 | 1 | 0.305 | 2 | 2.885 | 48.85 | 2 | ||
| 3 |
L BOTHA |
0.085 | 1 | 0.85 | 0.85 | 3 | |||||
|
4 |
B BOTHA |
0 | 0 | 4 | |||||||
| TOTAAL | 0.085 | 2 | 3.270 | 5 | 2.305 | 8 | 5.660 | ||||
|
JUNIORS |
|||||||||||
| Naam van Hengelaar |
Baber |
Karp |
Moddervis | Totale Vangs |
Vangs Punte |
Posisie | |||||
| Getal | Gewig | Getal | Gewig | Getal | Gewig | Getal | Gewig | ||||
| 1 |
B CLARK HALKETT |
1 | 0.335 | 1 | 0.335 | 13.35 | 1 | ||||
| 2 |
A OELOFSE |
1 | 0.215 | 1 | 0.215 | 12.15 | 2 | ||||
| 3 |
RF WEIDEMAN |
0.065 | 0.065 | 0.65 | 3 | ||||||
| TOTAAL | 1 | 0.28 | 1 | 0.335 | 2 | 0.335 | |||||
Puntestand na April 2010
Aangesien April die aanvang is van `n nuwe hengeljaar is, is die uitslae hierbo ook die puntestand.
Die volgende klubkompetisie gaan plaasvind op die 29 ste Mei 2010 by Bloemhoekdam in Kroonstad.
Almal is welkom om die dag saam met ons te kom geniet. Indien daar persone is wat nie weet waar
Bloemhoek is nie kan om 05:00 bymekaar kom by die Engen vulstasie op die hoeke van Tempest
en Volksweg in Welkom. Lourens Botha gaan om 05:15 vertrek na Kroonstad en kan hy gevolg word.

webtuiste ontwerp deur Lourens Botha
|
Maand |
|
Januarie
|