Jaarprogram 2010

 JANUARIE

4 de -  Stuur proewenominasie vir 2010 aan die Sameroeper van die Senior Keurkomitee.  Nominasiefooie is soos volg:

Dames en Juniors  ………….  R65.00

Seniors en Meesters  … ……  R110.00

11 de -  Inskrywing vir Vrystaat proewe sluit.

16 de – Eerste Vrystaat proef by Bloemhof sloep.

Geen Klubkompetisie as gevolg van vloedwaters

 

 FEBRUARIE

4 tot 12 - Dames A+B SA-Kampioenskappe - Bloemhof - Volstruisbaai.

 (Uitgestel na November weens vloedwaters)

27 ste - Klub Kompetisie - Aldam (Voorligting)

28 ste -  E-pos affiliasie en lederegistrasies asook bewys van betaling aan Registerbeampte en Tesourier (2010).

Affiliasiefooi:   R165.00  Lederegistrasie (Mans, Dames en Juniors):     R70.00

Pos aansoek vir 2010 Hengelpermit aan VSVOV bewaringsbeampte

E-pos besprekingspunte wat moet dien op die VSVOV AJV op 22 Mei 2010 aan die VSVOV Sekretaris.

 E-pos adresbesonderhede van Klub Voorsitter en Sekretaris aan  VSVOV Sekretaris. Bevestig ook hoe korrespondensie verkies word - elektroniese of gedrukte korrespondensie.

E-pos briewe van stemgeregtiges wat die klub sal verteenwoordig tydens die VSVOV AJV op 22 Mei 2010 aan die VSVOV Sekretaris.

Pos uitslae van Klubmerietekompetisie aan Kompetisie en bewaringsbeampte

 

 

 MAART

5 tot 12 – Senior SA Kampioenskappe

19 de Sluitingsdatum vir klub affiliasie en lederegistrasie (2010). Na hierdie datum is ‘n boete van R500.00 betaalbaar deur alle Klubs wie ingebreke gebly het om hulle verpligtinge na te kom.

20 ste – Klubkompetisie – Dam sal later bekend gemaak word

Pos uitslae van Klubmerietekompetisie aan Kompetisie en bewaringsbeampte

 

 APRIL

10 DE - Klub Kompetisie - Aldam

17 DE – Tweede Vrystaat Proef – Vaaldam

22 tot 29 STE – SAPD Nasionale Kampioenskappe – Plek nog nie bekend

24 ste – Bloemhof Bonansa

26 ste - Sluitingsdatum vir inskrywings vir die VS Ope-Kampioenskappe

Pos uitslae van Klubmerietekompetisie aan Kompetisie en bewaringsbeampte

 

MEI 

1 ste – Streek 3 – Interklub Kompetisie

8 ste - Vrystaat Ope Kampioenskappe – Bloemhof

22 ste – Algemene Jaarvergadering – Kroonstad

29 ste – Klubkompetisie - Bloemhof

Pos uitslae van Klubmerietekompetisie aan Kompetisie en bewaringsbeampte

 

 JUNIE

5 DE – Ken mekaar naweek - Aldam

28 ste - Sluitingsdatum vir VS Prysuitdeling - Welkom - 

R130 per gas - onder 6 gratis

Geen Klubkompetisie

 

 

 

  JULIE

17 DE  - VS Prysuitdeling – Welkom - R130 per gas - onder 6 gratis

19 DE -  E-pos Liga inskrywings aan Tesourier en ‘n afskrif aan die Sekretaris.

30 ste - Beamptekompetisie inskrywings sluit

31 STE - Klub Kompetisie - (Sal afhang van venue van Beampte kompetisie op 7/8)

Pos uitslae van Klubmerietekompetisie aan Kompetisie en bewaringsbeampte

 

 AUGUSTUS

1 ste – Liga inskrywings sluit

7 DE - VSVOV Beamptekompetisie - (Plek nog nie bekend)

14 DE - Eerste Liga - (Plek nog nie bekend)

21 ste – Klubkompetisie – Bloemhof ? (Sal afhang van Gauteng vs VS)

28 ste - Provinsiaal Suid Gauteng vs VS – Bloemhof ?

Pos uitslae van Klubmerietekompetisie aan Kompetisie en bewaringsbeampte

 

 SEPTEMBER

7 tot 10 DE - SAVOV Meester & Senior Spanne  vs Nasionale Magte

11 DE - Provinsiaal  Gauteng vs VS – Bloemhof ?

18 DE – Klubkompetisie – (Venue sal bepaal word deur 2 de liga)

19 DE - VS Kampioenskap inskrywings sluit

26 STE – Vrystaat Tweede Liga  - (Plek nog onbekend)27 STE - Derde liga - (Plek nog onbekend)

29 STE – SAVOF Junior spanne toer

 Pos uitslae van Klubmerietekompetisie aan Kompetisie en bewaringsbeampte

 

 

 OKTOBER

2 DE - Vrystaat Kampioenskappe - Bloemhof

30 STE - Klub Kompetisie - (Bloemhof) 

Pos uitslae van Klubmerietekompetisie aan Kompetisie en bewaringsbeampte

 

 NOVEMBER

SAPD VS - Streekproewe - (Datum en plek nog nie bekend)

2 tot 10 DE – Dames SA`s

20 STE - Klub Kompetisie - (Sal afhang van liga finaal)

27 STE - Liga Finaal – Vaaldam

Pos uitslae van Klubmerietekompetisie aan Kompetisie en bewaringsbeampte

 

DESEMBER

12 tot 15 DE – Junior Spanne se SA Kampioenskappe

18 en 19 DE – Sosiale Naweek – Erfnis of Aldam Estate

Geseλnde Kersfees en Voorspoedige 2011

 

 

Tuisblad

Aansoekvorm

Provinsiale Prestasies

SAPD Prestasies

Ander Prestasies

Nuusbriewe

Prysuitdelings

Foto Gallery

Jaarprogram

Kontak ons

Sosiaal

Veiling

webtuiste ontwerp deur Lourens Botha

 

 

Maand

Januarie
Februarie
Maart
April
Mei
Junie
Julie
Augustus
September
Oktober
November
Desember