Welkom by ons webtuiste!!

(Vertoon die beste in 800 x 600 Resolusie)

(Opdateer op 2010-03-02)

     Die Welkom SAPD Varswater Oewer Hengelklub bestaan tans uit ongeveer 18 seniors, 4 dames en 4 juniors.    

 Ons hoop om in die jaar 2010 meer lede te registreur om meer kompeterend aan span kompetisies te kan deelneem.

 Enige persoon wat binne die Noord Vrystaat woonagtig is, is baie welkom om by ons klub aan te sluit. 

`n Aansoekvorm is aflaaibaar in die kant gids van hierdie webtuiste.

 

 Wees asseblief betrokke ten einde te verseker dat hier altyd ietsie nuuts aangebied kan word.

Onthou asseblief dat almal baie welkom is om 'n bydrae te lewer. Stuur u storie en foto`s en ons plaas dit met graagte. 

 

 

 

Die Komitee

Voorsitter Lourens Botha

082 781 4735
Onder Voorsitter Solly Solomon 082 466 7112
Sekretaris   Carin Jansen 073 428 9702
Tessourier Frans Vermaak 072 120 5251
Addisionele Lid Marius van Rooyen 082 254 2670
Addisionele Lid Christo van der Merwe 083 778 2222
Addisionele Lid

Raymond Crous

071 688 9525
Addisionele Lid Charmaine Jansen 078 453 1945
Addisionele Lid Barinda Botha 079 515 0563
Addisionele Lid PK Haasbroek 084 440 1227
Rekordbeampte Jan Smit 083 975 7024

 

Besoek gerus ook die skakels hieronder, Fishing Owl, Outdoor Pages, Stywe lyne en Die Knoop.

 

Fishing Owl

 

Outdoor Pages

 

Stywe lyne

Bethlehem

Bloemfontein

Welkom

Click for Bethlehem, South Africa Forecast

Click for Bloemfontein, South Africa Forecast

Click for Kroonstad, South Africa Forecast

Durban

Johannesburg

Kroonstad

Click for Durban, South Africa Forecast Click for Johannesburg, South Africa Forecast Click for Kroonstad, South Africa Forecast

 

MAAN FASES 

 Kliek op die skakel hieronder vir interesante inligting en maan fases.

Maanfases

http://www.kwathabeng.co.za/travel/moon/moon-phase-calendar.html

 

Tuisblad

Aansoekvorm

Provinsiale Prestasies

SAPD Prestasies

Ander Prestasies

Nuusbriewe

Prysuitdelings

Foto Gallery

Jaarprogram

Kontak ons

Sosiaal

Veiling

 

webtuiste ontwerp deur Lourens Botha